Weltevreden Lodge is 'n Gasteplaas 29 km buite Kimberley
op die Petrusburg pad.
Hierdie eksklusiewe Trou- & Konferensiegeriewe
bied 'n rustige plaasatmosfeer met 'n pragtige landskap.
Die kerk bied sitplek vir 350 gaste.
Gaste is welkom om 'n skemerkelkie
in die kroeg to geniet of in die tuin te ontspan en die rustigheid
van die natuurskoon en aswemrowende sonsondergange te beleef..
Die luukse akkommodasie bied
'n wegbreek kans van die besige
stad na die rustigheid van die natuur.
|