Hierdie eksklusiewe Trou- & Konferensiegeriewe
bied 'n rustige plaasatmosfeer met 'n pragtige landskap.
Konferensie- / onthaalgeriewe vir 350 mense
Diie kerk bied sitplek vir 350 gaste.
Gaste is welkom om 'n skemerkelkie in
die kroeg to geniet of net in die
tuin te ontspan en die rustigheid van die natuurskoon
en asemrowende
sonsondergange te beleef.
Ons behartig:
Professionele Spyseniering, Blomme, Dekor, Fotografie en Musiek.
|